Die Rose-trilogie 03 - Die ontferming
Beverly LewisRose kan maar net nie van haar gevoelens vir haar vriend Nick Franco vergeet nie, maar sy is gefrustreerd dat hy nie bereid is om terug te kom en dinge reg te maak met die Amish-mense nie. Intussen bly Rose se suster, Hen, steeds in haar ouers se Dawdi Haus en versorg sy haar vervreemde Engelse man. DIE ONTFERMING is die derde boek in Die ROSE-TRILOGIE en ’n pragtige slot vir Rose en Hen se verhale.
Рік:
2012
Видавництво:
Christian Art Distributors Pty Ltd
Мова:
afrikaans
ISBN:
B00O1POQS2
Файл:
EPUB, 405 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2012